Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 14 13 1 0

All ratings given to sellers

Excellent - Fast relyable delivery and item in perfect condition as described. Thanks
21 Jan 2009 barryern163
Great value for money, only the delivery wasn't as promised but it's been sorted out. Thanks, will deal with you again.
14 Nov 2006 KBSA(Blacklisted)
Goeie en vinnige diens, soos genoem is balle in goeie toestand sal beslis weer by hom koop. Dankie
14 Aug 2006 hegi191
Goeie en vinnige diens, sal enige tyd weer by haar koop.
14 Aug 2006 onlinenationalsales314
Goeie en vinnige diens, beveel haar gerus aan.
14 Aug 2006 onlinenationalsales314
Goeie waarde en vriendelike vinnige diens, geen probleme. Sal enige tyd weer by hom koop. Dankie
14 Aug 2006 NightWolf32(Blacklisted)
Niks fout met die produk nie, net nie 100% tevrede met die diens, betaal vir deur tot deur aflewering, maar stuur dit met goedkoper toonbank tot toonbank diens!!
27 Jul 2006 dawie003608
HI Johan , ek's jammer maar enige een kan 'n fout maak . Meeste mense vat counter to counter en ek erken dit was my fout . Jyt R70 betaal en ekt met R40 se posdiens gestuur . Dis R30 en ek sal jou met graagte dit terug betaal. Maar kon jy my darem nie net bel en vra voor die Neutral Rating of dink jy regtig ek sal R30 wil steel.
Responded 28 Jul 2006
Baie goeie en vinnige diens, goeie kwaliteit, beveel handelaar beslis aan. Dankie vir nog 'n goeie transaksie!!
27 Jul 2006 TANZANITE SA13262
Weer eens wonderlike vinnige en vriendelike diens en net die beste items.
06 Jul 2006 TANZANITE SA13262
Wonderlike items en uitstekende na verkope diens - altyd 'n plesier
06 Jul 2006 Willowild Collectables4412
Goeie diens en terugvoering oor eninge vrae, beveel hom beslis aan.
24 Jun 2006 palaver6
Baie goeie en vinnige diens, pragtige steen, sal weer van hul diens gebruik maak.
23 Jun 2006 TANZANITE SA13262
Baie goeie diens en pragtige items, sal hom hoog aanbeveel.
23 Jun 2006 Willowild Collectables4412