Het al die 19de April die geld inbetaal en nog niks gekry nie.Het probeer e-mail en bel, maar geen terug voer gekry nie.Sien daar is nog baie ander wat ook niks gekry het nie.Ek sal niemand aanraai om by hierdie verkoper ooit iets te koop nie.Ek gaan die saak verder vat....