Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 3 2 0 0

All ratings given to sellers

Ek weet niks van geld bymekaarmaak nie en het die sikspence by Laura bestel om te raam, want my winkel se naam is SIKSPENCE. Laura het vir my 3 GRATIS gestuur en sy het baie vinnige en vriendelike diens gelewer.Baie dankie Laura.
19 Nov 2007 Looky256
Baie baie dankie. Dit was die eerste keer wat ek hier iets gekoop het. Elke keer as EK vasgehaak het het die verkoper my gekontak en my gehelp. Ek het vinnige professionele diens gekry - en in my pakkie was 'n surprise!!!!!! geskenkie wat ek GLAD NIE verwag het nie.
01 Oct 2007 the_dealer43198