Jacques, baie dankie vir die DVD. Jy het dit so mooi verpak dat dit nie anders kon as om onbeskadig by my uit te kom nie. Ek kon ook nie glo hoe vinnig dit by my was nie. Wonderlike diens. Het reeds daarna gekyk en dit baie geniet. Nogmals baie dankie
Appology for the long delay in giving the rating. My wife loves the item purchased and wears it basiccally every day. Thank you for the extremely fast delivery and professional packaging. All of the best.