Wow, Die pappegaai is so mak. En een van die moeistes wat ek nog gesien het. Dankie dit was 'n plesier om met jou besigheid te doen.
As ek nog een soek sal ek jou definitief kontak.
Dankie, dis lekker om te weet ek kon die pappegaai vir iemand so vriendelik gee. Geniet haar, ek kan sien sy gaan julle baie geniet. Nogmaals dankie vir die mooi woorde. Responded 14 Apr 2007