WOW!!!! Ek wou graag iets GR8 skryf van jou Fab diens, vriendelikheid, behulpsaamheid en warmte. Het gister al jou ratings gelees en wat meer kan 1 persoon skryf. Dit gaan my verstand te bowe hoe enige mens "neutral" kan bly oor sulke diens. Jy is FAB Cindy.. in elke opsig.Ek kan jou nie genoeg prys nie, so ek sal ook maar jou "fanclub" join.Nogmals duisende dankies vir alles en BAIE GELUK met 5600 (myne is no.5601) en ja.. die horlosie is ook gr8 :-))
Sjoe, jy weet darem net hoe om 'n dame se hart te laat tjoklits klop! Baie dankie vir jou mooi woorde. Sal nog dink wat om te se in my 'rating' aan jou. Responded 08 Jul 2007