Luister as jy `n probleem het met my spelling dan sal ek vir jou in my taal skryf as jy dit kan verstaan. Jy`t`n 'email' aan my gestuur en my gese dat jy nie meer die radio aan my kan verkoop nie want jy het hom laat val en jy lewer nie swak diens nie en dis hoekom jy my glad nie terug gekontak het nie'. Kry liewers vir jou `n ander werk want jou houding gaan die kliente afskrik.