Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 12 9 2 1

All ratings given to sellers

Mens kan seker nie 'n Ferrari of Merc verwag vir R16-00 + R25-00 posgeld nie? Ek kon dit self gemaak het vir baie goedkoper as R41-00. Maar dankie in elk geval, lekker gelag.
02 Dec 2007 Maddie se Geite1699
Dankie vir die baie goeie diens, wat ons gekry het van jou af. Die "mystery gifts" is ook baie oulik. Waardeer dit regtig. Gaan so voort.
03 Jul 2007 Tayama Glass Art1140
Dankie ek het die nuwe pakkie ontvang wat jy my gestuur het. Weet nie wat met die eerste gebeur het nie. Dankie vir die diens.
02 Jun 2007 Asha Craft25666
thanks for the good service.
21 May 2007 Bead_Importers(Blacklisted)
You're very welcome.
Responded 23 May 2007
thanks for the good service
21 May 2007 Bead_Importers(Blacklisted)
You're welcome. Thanks for your support!
Responded 23 May 2007
Thanks, very nice.
21 May 2007 Bead_Importers(Blacklisted)
It's a pleasure.
Responded 23 May 2007
thanks for the excellent service.
21 May 2007 Bead_Importers(Blacklisted)
Thanks for your order.
Responded 23 May 2007
thanks for the good service.
21 May 2007 Bead_Importers(Blacklisted)
Not received, but received other stuff in the place of the bicone beads.
21 May 2007 Bead_Importers(Blacklisted)
Very good service and good quality
21 May 2007 Bead_Importers(Blacklisted)
Thank you. Hope you do business with you again in the future.
Responded 23 May 2007
Thanx for the good & fast service. The beads are very nice. Will do definetely business again.
18 May 2007 Bead_Importers(Blacklisted)
Thank YOU.
Responded 23 May 2007
Iewers along the line was daar 'n nisverstand. Ek het nie gekoop met die hoop dat jy die cd sal stuur sonder dat ek daarvoor betaal nie. Ek het 'n paar keer na jou sel geskakel en boodskappe gelos, my selfoonrek kan dit bewys. Ek is in elk geval nie baie gelukkig net die cd nie, baie herhalings en baie internet toegang word vereis, en baie van die projekte dateer uit Noag se ark. Jammer vir al die ongerief as jy voel dit kom van my kant af en as jy dink dit is net suur druiwe.
14 May 2007 wieldo7344