Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 3 0 1 1

All ratings given to sellers

Bid won 5/8/2007. Delivery time of 7 days expired. Have paid. Doen't reply on email. This is not acceptable.
15 Aug 2007 Goods_for_Africa(Blacklisted)
Die product was in 'n banksakkie gesit, sonder enige beskerming. Het geen inligting gekry wanneer produk gepos is of wat die tracking nr was nie. 'Bubble rap' kos seker nie veel nie, veral nie net om seker te maak dat die kliƫnt tevrede is nie. Gelukkig het die poskantoor vir my 'n strokie gestuur waar ek die tracking nr kon opspoor. Die is nie 'n negatiewe opmerking nie, net bietjie opbouende kritiek.
29 Jul 2007 Hazels Jewels738
JOU ITEM WAS NIE GEBREEK NIE WAS DIT ?. DIT IS STANDAARD PROSEDURE BY ONS OM DIE TRACKING NOMMER TE STUUR SODRA DIE PAKKIE GESTUUR IS. EK HET OOK TELEFONIES VIR JOU GESE DAT DIE PAKKIE DIESELFDE DAG GESTUUR WORD WAT DIE BETALING ONTVANG IS. JY HET JOU PAKKIE GAAN HAAL MET 'N TRACKING NOMMER WAT JY WAAR GEKRY HET?
Responded 11 Aug 2007