Thx. Het bakkie op my naam gesit sonder probleme (behalwe vir die lang que). Het exhaust verander en bakkie gee nou so 12 km/l! Bakkie se torsion bar was goed gestel (sagter) so hy stamp nie soos ander bakkies jou niere uit as jy oor speedhump ry nie. Body is in baie goeie kondisie nes jy gesê het. Sterkte daai kant en dankie vir al jou moeite!
Ek is bly jy is gelukkig met die koop, ek moet nog my papiere hier gaan in dien, dit was nog net te besig en ek en die vrou was en is nog siek ook. Ek sal dit maar maandag gaan doen. Groetnis Responded 08 Nov 2007