Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 21 13 0 0

All ratings given to sellers

So n goeie boek, netjiese toestand vir sy ouderdom. Baie dankie vir die mooi verpakking en goeie diens
25 Feb 2026 koos4994324
Baie goeie kommunikasie, dankie
25 Feb 2026 SK items32
Gelukkig met my aankoop. Boek is in n goeie toestand, aflewering was vinnig, en boek was netjies verpak. Baie dankie.
25 Feb 2026 Booksmart Africa1745
Vir die boeke se ouderdom, is hul in n goeie toestand. Aflewering was vinnig and boeke was netjies verpak. Baie dankie
25 Feb 2026 Red Owl Trading7011
So gelukkig met my boek, Boek is in n goeie toestand vir sy ouderdom. Diens was vinnig en boek baie netjies verpak. Baie dankie.
25 Feb 2026 books4less13865
Boek is in n goeie toestand, vir sy ouderdom. .Baie gelukkig met my aankoop. Boek was mooi verpak. Goeie ervaring met die boekwinkel. Baie dankie.
25 Feb 2026 books4less13865
Wonderlike boek! Goeie toestand, en diens was baie vinnig. Verpakking was ook baie netjies.
20 Feb 2026 Waveren29053
Book is in a great condition. Interesting read!
08 Feb 2026 Little Karoo Books432
Book is a good condition.
29 Jan 2026 bashewa5343
Such beautiful books and in mint condition for their age!
29 Jan 2026 witmamba3820
Books are in a wonderful condition for their age. So happy with my purchase
29 Jan 2026 Read Look & Listen891
Don't miss out on the latest deals!