All ratings given to sellers

Baie dankie vir jou puik diens. Jou juwele is altyd van die beste gehalte.
09 Mar 2009 cindysn33904
Aag dit is so n cute naeltjiering. Jy het altyd die mooiste goed in jou versameling. Baie dankie ... dis lekker om met jou besigheid te doen!
26 Aug 2008 cindysn33904
Sjoe dis n pragtige stelletjie en die allermooiste kleur. Baie dankie vir jou puik en vinnige diens, Cindy!
26 Aug 2008 cindysn33904
Dis pragtige oorringe en selfs groter as wat ek verwag het. Jy lewer n puik diens, Cindy!
26 Aug 2008 cindysn33904
Dankie vir jou flinke diens en pragtige juwele!
14 Apr 2008 cindysn33904
Dis n baie baie mooi hangertjie en pendant. Dit pas perfek by n ring wat ek ook vroeer van jou aangekoop het. Nou moet ek nog net die oorbelle probeer in die hande kry. Dankie vir jou puik diens. Cindy, jy is voorwaar n staatmaker!
14 Apr 2008 cindysn33904
Sjoe dit is omtrent n stunning ring. Baie baie dankie vir jou vriendelike en hulpvaardigheid!
03 Mar 2008 cindysn33904
Aag dit is alte fraai! Dankie Cindy!
03 Mar 2008 cindysn33904
Sjoe dit is n pragtige stukkie werk! Dankie vir jou flinke diens!
03 Mar 2008 cindysn33904
Baie oulik! Dankie!
03 Mar 2008 cindysn33904
Baie oulik! Dankie!
03 Mar 2008 cindysn33904
Baie vroulike pendant! Dankie weereens vir jou vriendelike diens!
03 Mar 2008 cindysn33904
Dis n baie mooi ring! Dankie vir jou vriendelike diens!
03 Mar 2008 cindysn33904
Sjoe dis mooi! Ek is dol oor die lang hangertjie wat saam met die pragtige uil pendant gaan. Dankie vir jou vinnige diens!
04 Feb 2008 cindysn33904
Baie oulike "ontwerp"! Die grootte van die pendant het my verbaas. Dankie!
04 Feb 2008 cindysn33904
Pragtig Pragtig Pragtig ..... dis n stunner!!!!! Dankie man!
05 Dec 2007 cindysn33904
So bly jy hou daarvan!
Responded 05 Dec 2007
Pragtige oorbelle .... en die allermooiste kleur! Jy is n skat en dis n plesier om met jou besigheid te doen!
05 Dec 2007 cindysn33904
Dit was n geskenk aan my vriendin ,,,, en sy is mal daaroor! Nogmaals dankie!
05 Dec 2007 cindysn33904
Die ring het toe anders gelyk toe ek hom in my pakkie kry, maar nogsteeds baie mooi! Dankie!
05 Dec 2007 cindysn33904
Die ring is die mooiste kleur! Dankie vir jou vinnige diens, Cindy!
05 Dec 2007 cindysn33904
Dis n mooi fyn hangertjie en sommer baie baie mooi! Dankie vir jou puik diens!
05 Dec 2007 cindysn33904
Hierdie is n pragtige ring ...... dankie dankie dankie! Jy is n * !
05 Dec 2007 cindysn33904
Baie baie dankie vir n pragstuk ...... dit lyk duursaam en almal is gek daaroor! Dankie ook vir die puik diens van jul kant af!
08 Nov 2007 cindysn33904
Nog n pragstuk! Dankie!!!
19 Oct 2007 cindysn33904
My gunsteling silver ring op hierdie stadium van die geveg. Dankie vir jou puik diens. Jou juwele is altyd iets vir die oog!
19 Oct 2007 cindysn33904
Oelala .... dis n pragtige ring! Dankie!!!!
19 Oct 2007 cindysn33904
Dis n pragtige mansring. Effens te groot, maar ek sal hom laat kleiner maak! Ek waardeer jou goeie diens!
15 Oct 2007 cindysn33904
Dis so cute! Almal is mal daaroor! Dankie vir jou goeie diens!
15 Oct 2007 cindysn33904
Dit is n pragtige stukkie werk! Ek is mal oor die kleur! Jy lewer n puik diens!
15 Oct 2007 cindysn33904