Purchases
Past month 0 0 0 0
Past 3 months 0 0 0 0
Total till date 10 8 0 0

All ratings given to sellers

Baie dankie vir die ring dit is stunning. Sal enige tyd weer besigheid doen diens was uitstekend en sy was baie behulpsaam weereens baie dankie.
05 Sep 2008 Just Sparkles5352
100% positief vir haar baie dankie vir die goeie en vinnige diens. Dit werk kan nie dink dat ek daarsonder was nie. Sal weer besigheid doen met haar
15 May 2008 louvaine(Blacklisted)
Positive!!!!!100% rating for him. Baie vriendelik sal enige tyd weer besigheid met hom doen. Baie dankie
14 Feb 2008 smitha2006474
Positive all the way!!! Thanx for fast delivery it is realy a stunning pearl bracelet. Always helpful when i phone very pleasant to do business and will refer any body to buy from him. Keep up the good service!!!
11 Dec 2007 egadgets(Blacklisted)
Cindy baie dankie vir my bracelet dit is stunning en ek het dit so gou gekry. Sy is ook 'n baie vriendelike mens en regtig 'n plesier om met haar besigheid te doen. Haar verpakking is uitstekend en sal weer van haar dienste gebruik maak sy doen regtig moeite en sal enige een aanraai om by haar te koop. Sy is altyd beskikbaar en baie behulpsaam. Thanx Cindy
10 Dec 2007 cindysn34311
Wow Charmaine positief al die pad vir jou baie dankie vir my Lovely Marcasite Clasp Bracelet dit is stunning en die verpakking waarin dit was baie dankie sy doen regtig moeite en sal almal aanraai om by haar te koop sy is baie vriendelik en ek het dit baie gou gekry, Sal weer by haar koop sy is regtig 'n wonderlike mens en sy maak tyd vir jou.
10 Dec 2007 Charmaine19553703
Absoluut positief !! Dit is 'n stunning ring het nie woorde om dit te beskryf nie en baie dankie Celeste ek het dit baie vinnig gekry en sal almal aanraai om by haar te koop sy is baie vriendelik en is maklik bereikbaar as jy haar nodig kry. Hou dit so Celeste ek sal weer van jou dienste gebruik maak.
10 Dec 2007 Celesteniem1104
Absoluut positief!!! wow is dit nie 'n plesier om met haar besigheid te doen nie, baie vriendelik en vinnig met bracelets wat ek gekoop het. Sal almal aan beveel om van haar dienste gebruik te maak. Hou so aan jy is wonderlik!!! hyman2007
03 Dec 2007 Charmaine19553703