Ek het weer 'n e-mail gestuur om te se dat ek nie die e-mail gekry het waarvan jy praat - tot nou toe geen e-mail.... Gaan jy my ook uitkryt as 'n leuenaar soos met die vorige "Negative" ratings, of gaan jy my via e-mail kontak? [email protected] / [email protected]
I did send you an email ( Thu 2007/12/06 03:58 PM )apologising and offering to send you another one.DID YOU RECEIVE MY LAST EMAIL?Tracking number: RD 057 311 124 ZA Responded 14 Dec 2007
'n Defnitiew PLUS vir julle!!! Ek het 10 items aangekoop en betaal op dieselfde dag - julle is die eerste en enigstes wat my laat weet het wat die trackingnr. is. Great!!! Ek sal defnitief weer by Gem Search koop!! groblerj2007