All ratings given to sellers

Thank you , speedy delivery, good condition
04 Sep 2016 Dzignergal43315
elke sent werd
09 Dec 2013 Global Seller4305
Baie goeie produk, nie gemaak vir swaardiens, spoedige aflewering
10 Jul 2013 BARGAIN DEPOT12185
Baie goeie produk en flink aflewering
14 Oct 2012 The Cotton Tree1146
Iets om aan te beveel,die geld werd
09 Apr 2012 Minifigures SA4649
Goeie produk, werk goed
23 Mar 2012 Shop a Magic47828
Dit is een van die beste kopies wat ek nog gekoop het
19 Mar 2012 Bobs&Bits34226
Goeie produk, vinnige aflewering
01 Jan 2012 Deemas Designs15973
Baie goeie produk, laat my na klein wees verlang
18 Dec 2011 Margate Kidz Stuff23028
Baie goeie produk
18 Dec 2011 CaptainCourageous17972
Baie handig , goeie produk
11 Dec 2011 Dzignergal43315
Baie goeie produk, nuttig en veeldoelig
11 Dec 2011 Dzignergal43315
Dankie, lekker speelding, vinnige aflewering
11 Dec 2011 georgefurn1008
Beantwoord aan sy doel, net wat ek gesoek het
03 Dec 2011 Bobs&Bits34226
Goeie produk, dankie vir die ekstra moeite wat jy gedoen het
03 Dec 2011 CaptainCourageous17972
Kinders geniet die produk baie
03 Dec 2011 Dzignergal43315
Baie tevrede
03 Dec 2011 CARLA8613273
Hierdie produk is baie beslis die geld werd, kan dit aanbeveel
03 Dec 2011 CARLA8613273
Goeie produk
03 Dec 2011 CARLA8613273
Tevrede met die produk
03 Dec 2011 TOWER STAR14598