All ratings given to sellers

baie goeie diens gekry hy het ook baie vinnager afgewelewer as wat hulle sĂȘ, ek het Sondag betaal en vandag 1uur is die pakkie by my afgelaai A+++++++
31 May 2017 Zibbedy33590
Baie goeie verkoper en vriendelik reageer baie gou en verpakking baie goed, courier dienste wat hy van gebruik maak puik en Arkwright se diens puik
14 Apr 2015 Arkwright347
BAIE GOEIE VERKOPER EN VRIENDELIK EN REAGEER BAIE GOU. EK BEVEEL HOM BESLIS AAN OM MEE BESIGHEID TE DOEN 10 UIT 10 BAIE DANKIE RETRO GAMER
14 Apr 2015 RetroGamer350
BAIE GOEIE VERKOPER EN VRIENDELIK EN REAGEER BAIE GOU. EK BEVEEL HOM BESLIS AAN OM MEE BESIGHEID TE DOEN 10 UIT 10 BAIE DANKIE RETRO GAMER
14 Apr 2015 RetroGamer350
ek het 'n botterbakkie gekoop, en hy was baie mooi verpak, baie dankie julle diens puik.
25 Feb 2015 Unieke Antieke12730
puik diens, verkoper het gou op my navrae reageer en nog selfde dag boeke gepos, en baie mooi verpak gewees
23 Apr 2014 Readers Warehouse4121
puik diens, verkoper het gou op my navrae reageer en nog selfde dag boeke gepos, en baie mooi verpak gewees
23 Apr 2014 Bucket of Books2017
agv van staking het pakkie 5weke gevat om hier uit te kom beskadig maar gelukkig het die verkoper die laaier baie mooi toe gedraai nou werk nintendo
12 Nov 2012 PLAYZONE1141
my pakkie baie vinnag gekry. baie mooi Teelepels en mooi gepak. Baie dankie.
26 Sep 2012 Klein Karoo Coins10868
goeie diens. Sal weer met jou besigheid doen dankie
14 Sep 2012 Bestoys15302
baie goeie en flinke diens die boek was baie mooi verpak kon gladnie skade opdoen nie. baie dankie sal weer met jou besigheid doen :-)
03 Sep 2012 literatiqueen1298
Baie Mooi verpak item kon geen skade opdoen nie, flink met diens, baie dankie vir jou goeie diens sal weer met jou besigheid doen
27 Dec 2011 Celtic Woman6156
Puik verkoper hy het my goed baie mooi verpak dat dit gladnie sal breek nie baie mooi en items baie oulik
05 Dec 2011 michaus2402
Baie Goeie Verkoper en altyd vriendelik Baie dankie :-)
31 Aug 2011 R Du Buisson66

baie dankie goeie verpakking en puik diens Rezeldie kom regtig baie gou na jou toe terug en doen opvolg ook dankie puik 5sterre vir jou
19 Jun 2011 R Du Buisson66
baie dankie vir puik diens, en baie mooi verpakking
19 Jun 2011 R Du Buisson66
ek is regtig baie tevrede met haar diens kan met groot plesier haar produk koop (en dit is dierbaar verby)
19 Jun 2011 R Du Buisson66
baie tevrede baie dankie
19 Jun 2011 R Du Buisson66