All ratings given to sellers

Delivery super COVID fast BUT After a month one light is not working any more???
22 Jun 2020 KTrading15389
FANTASTIES vinnigste beste aflewering nog Dankie
05 May 2020 Wisedeals42415
DAAR WAS NOG NOOIT vinniger aflewering en item verpakking nie Dankie
05 May 2020 Wisedeals42415
Dankie Baie dit was deeglik verpak "teen spoed SA poskantoor" 2 wke self opvra!! Verkoper het selfde dag van koop reeds gestuur. Ek koop weer hier
27 Sep 2019 KbAntiques23497
Dankie Baie dit was deeglik verpak "teen spoed SA poskantoor" 2 wke self opvra!! Verkoper het selfde dag van koop reeds gestuur. Ek koop weer hier
27 Sep 2019 KbAntiques23497
Dankie dit was aangenaam om deur julle te koop
03 Aug 2019 RoaldTigerTankMilitaria4962
sal weer hier koop diens baie goed en vinnig
26 Apr 2019 YSL MOMENTS3747
Baie dankie briljant verpak en soos blits afgelewer. Dankie
17 Mar 2019 Wonderful deals53877
Dankie dit was aangenaam om deur julle te koop
09 Mar 2019 Rare Finds794
dankie dit het opgedaag en was in goeie toestand sal weer by die verkopers koop.
23 Feb 2019 Unieke Antieke12752
dankie dit het opgedaag en was in goeie toestand sal weer by die verkopers koop.
23 Feb 2019 Unieke Antieke12752
dankie dit het opgedaag en was in goeie toestand sal weer by die verkopers koop.
23 Feb 2019 RfnTrader3953
FANTSTIES effektief en vinnigste aflewering ooit DANKIE sal weer by Trust Coins koop.
08 Feb 2019 Trust Coins14176
Dankie dit was aangenaam om deur julle te koop
15 Jul 2018 Branchise5348
Thank you. well delivered and packed will buy from this seller again.
25 Mar 2018 Klein Karoo Coins10868
Thank you. well delivered and packed will buy from this seller again.
25 Mar 2018 Troepie Shop207
fast as lightning to react on purchase THANK YOU SELLER
05 Dec 2017 buyboy223455
Dankie pakkie afgehaal deeglik verpak veilig vinnig gelewer sal weer hier koop
19 Oct 2016 antiques antiques4238
Dankie pakkie afgehaal deeglik verpak veilig vinnig gelewer sal weer hier koop
19 Oct 2016 igor128569
soos altyd vinnig veilig strokie geariveer maar ek nog nie by poskantoor kom nie!! behalwe dit boete dagvaardiging isHAHA salweerhierkoop!!
24 Aug 2016 bokkiwi42711
Dankie vinnig en veilig afgelewer gisteraand
10 Aug 2016 Dzignergal43315
Dankie pakkie vandag gaan haal by Pkantoor alles A OK sal weer soos baie keer voorheen hier koop.
05 Aug 2016 milshop8699
dankie pakkie het opgedaag veilig en deeglik sal weer hier koop. (na 11dae sonder kennisgewing by poskantoor!!)
19 Jul 2016 milshop8699
Dankie boshoed is sopS AFGELEWER VEILIG EN VINNIG SAL WEER HIER KOOP
18 Jul 2016 sacollect21233
Dankie Todd triu het aangekom netjies veilg en goed. sal weer hier koop.
27 Jun 2016 trendyvintage19121603
Jammer ek is laat om te se het item ontvang vining gestuur goed verpak waarde vir geld sal weer hier koop.
20 May 2016 bokkiwi42711
kan nie beoordeel want ek het nog nks gekrygekry DANKIE poskantoor na lang wag sopas strokies afgelwr pakkie deeglik veilg verpak sal weer hier koop
06 May 2016 Easton swords3505
kan nie beoordeel want ek het nog nks gekryDANKIE poskantoor na lang wag het sopas my strokies afgelwr pakkie deeglik veilg verpak sal weer hier koop
06 May 2016 emties4071