All ratings given to sellers

Uitstekende diens
18 Apr 2016 Waveren25174
Uitstekende diens
18 Apr 2016 Waveren25174
Uitestekende diens
18 Apr 2016 Waveren25174
Goeie verkoper. Sal hom altyd ondersteun Dankie vir flinke diens.
15 Jun 2014 koos4993205
'n Betroubare verkoper. Vinnig en effektief.
01 Jun 2014 koos4993205
Uiters teleurgesteld. Boek is betaal, maar ek is eers lank daarna deur die verkoper meegedeel dat dit uit sy besit weggeraak het. Onbetroubare diens.
16 May 2014 Waveren25174
Die heelbeste van almal. Altyd 'n plesier om by te koop!
13 Apr 2014 Oubaas22261
Vinnig, betroubaar – uiters professioneel.
13 Apr 2014 Oubaas22261
Roza is 'n uitstekende verkoper. Dit is 'n plesier om van haar te koop. Ek sal haar altyd ondersteun. Dankie Roza vir jou fantatiese diens.
23 Mar 2014 Rozabooks8309
Vriendelik. eerlik en uiters professioneel. Sal met plesier weer sake met verkoper doen.
16 Mar 2014 Groenvlei10045
Vriendelik, eerlik en hulpvaardig. Absoluut professioneel. Sal altyd weer met verkoper sake doen.
16 Mar 2014 Groenvlei10045
Vriendelik, eerlik en hulpvaardig. Absuluut professioneel. Sal altyd weer van hierdie verkoper koop.
16 Mar 2014 Groenvlei10045
Absolutely professional. I will always by from this seller.
16 Mar 2014 Rozabooks8309
Eersteklas verkoper. Vining en effektief. Sal weer van haar koop. Dankie.
02 Mar 2014 Collectors Corner4547
Professional in all senses of the word. I will buy again from this excellent seller.
03 Feb 2014 kimberleysegat110
Very efficient.
29 Jan 2014 Ag pleez daddy9624
Much appreciated. Please call back soon.
Responded 08 Feb 2014
Verkoper duisend! Altyd flink en stiptelik. Dankie Quintus – dis altyd 'n plesier om by jou te koop.
08 Dec 2013 Oubaas22261
Fantastiese verkoper. Blitsvinnig en effektief.
08 Oct 2013 Harold Grung124
Vinnige diens en stewige verpakking. Betroubaar!
22 Sep 2013 RagnBone2921
Professional service all the way. Thank you.
28 Jul 2013 Sunflower Fashions15108
Aangenaam en uiters professioneel. Ek sal graag weer by Ulula koop.
30 Jun 2013 Ulula5874
Professioneel in alle opsigte. Ek sal beslis weer by SARS88 koop.
30 Jun 2013 zars886334
Aangenaam en professioneel in alle opsigte. Ek sal denitief weer by Ulula koop.
30 Jun 2013 Ulula5874