All ratings given to sellers

uitstekende produkte en uitstekende verkoper!!! doen moeite met bestellings. beveel vir almal aan. regtig een van die beste verkopers op BOB.
25 Jun 2014 Rugged Africa394
wag al een en 'n halwe maand vir my ring. altyd verskonings. geen ring in sig! dit is die powerste diens wat ek in my lewe gesien het. Kry nie my ring
16 Jun 2014 StorminaTcup11479
koord van produk lyk of 'n muis hom afgevreet het. geen plug en geen kragdraad. regtig ontevrede.
26 May 2014 nico52823117
baie tevrede. dankie
26 May 2014 THEBEAUTYSHOP10101
goeie diens en produk. dankie
26 May 2014 Absolutely Everything31331
flinke diens en baie goeie produk. beveel aan
26 May 2014 Dzignergal43315
van die vinnigste diens waarmee ek nog te doen gehad het. produkte pragtig. beveel regtig aan.
26 May 2014 Toys in the Attic17344
Baie flinke diens en baie goeie kwaliteit produk en baie mooi. baie in my skik. beveel regtig aan!
26 May 2014 Fashion Star10235
'n Plesier om met u besigheid te doen. Vinnige diens, en fantastiese goeie kwaliteit wat ek ontvang het. ook die regte groottes wat ek gevra het.
26 May 2014 importersdirect1032
die item wat ek ontvang het lyk GLAD NIE soos die prentjie wat geadverteer is nie. bitter swak gehalte en prent van item baie misleidend. ontevrede!
18 May 2014 Jewel Traders5479
Ek is regtig meer as tevrede met die mense se diens. my ring was te groot en hul het moeite gedoen en dit omgeruil. ring is pragtig! beveel hul aan!
18 May 2014 TOWER STAR14598
Regtig 'n plesier om met die mense besigheid te doen. Vinnige uitstekende diens en die produkte is puik!Hul doen moeite met 'n bestelling! Beveel aan.
06 May 2014 TribalTrade(Blacklisted)