All ratings given to sellers

shoes are very nice, but i the one set is two left pairs. Buyer said he will give me discount on next buy.
06 Apr 2009 Kayrm640
cd lyk splinternuut en baie goeie kommunikasie- hoop om weer besigheid te doen- dankie
25 Mar 2009 Nhicho18373
Dankie! Geniet die CD!
Responded 25 Mar 2009
Produkte is goeie kwaliteit en goeie diens- baie dankie !!
23 Feb 2009 PAWNSNIFFER(Blacklisted)
Baie goeie en flinke diens en produk is baie indrukwekkend- dankie
16 Oct 2008 DanKing28175
Baie goeie kwaliteit- eintlik baie beindruk met die handsak-dankie, sal weer besigheid doen
16 Oct 2008 thebaglady177
baie goeie diens- produk van goeie gehalte- dankie
06 Oct 2008 Boho B1478
baie goeie en vinnige diens en produk van baie goeie gehalte- sal weer besigheid doen- dankie
29 Sep 2008 Kudrat Collections257
baie dankie vir die vinnige en goeie diens. die produk is in baie goeie toestand
25 Sep 2008 steann164
Die boek het al my verwagtinge oorskry, dis pragtig- kan nie wag om te begin nie. Die diens van good stuff is ook uitstekend !!!!
25 Sep 2008 GOOD STUFF7866
ek moet hierdie produk onder almal se aandag bring wat 'n baba het- dis fantasies. ek kry soveel meer gedoen met my kleinding daaraan-dankie
23 Sep 2008 Cherylvanas1012
Diens- uitstekend+ produk- kan rerig nie se dat die produk tweedaanse is nie- lyk nog splinternuut. Sal weer besigheid doen- dankie
22 Sep 2008 lianab147
Uitstekende diens en produk is van baie goeie kwaliteit- dankie
12 Sep 2008 micca(Blacklisted)
Baie vinnige en goeie diens en produk is van uitstekende gehalte- sal defintief weer besigheid doen-dankie
11 Sep 2008 Bargain Games3327
baie goeie kwaliteit vir "second hand" produk- sal weer by jou aankoop- dankie
11 Sep 2008 Tapic1272
baie goeie kwaliteit vir "second hand" produk- sal weer by jou aankoop- dankie
11 Sep 2008 Tapic1272
baie goeie kwaliteit vir "second hand" produk- sal weer by jou aankoop- dankie
11 Sep 2008 Tapic1272
baie goeie kwaliteit vir "second hand" produk- sal weer by jou aankoop- dankie
11 Sep 2008 Tapic1272
Grootste plesier om mee besigheid te doen. Sy is vinnig, akuraat en hulpvaardig en sy het boonop die battery ook verskaf!! Sal haar aanbeveel
13 Jun 2008 TwaKeyser926
uitstekende diens!! die steen is iets besonders.
08 Aug 2007 Minifigures SA4649
Uitstekende diens. Stene is pragtig en het die mooiste geskenksakkie saam ontvang!!
08 Aug 2007 Minifigures SA4649
datum vandag 11.6.07- gelde al op die 31.5.07 per internet oorgeplaas, nou al verskeie male die tracking no aangevra en tot op hede geen terugvoering gekry nie- baie swak diens sal ek se!!
11 Jun 2007 GEMSWORLD(Blacklisted)
baie mooi stene en baie goeie diens- dankie
31 May 2007 ajubatusgarth(Blacklisted)
baie mooi steen- goeie kwaliteit en vinnige diens-dankie
04 May 2007 Keepitcountry9829
baie goeie diens
04 May 2007 Amazing Bargains3222
baie goeie diens-dankie
04 May 2007 Amazing Bargains3222
baie goeie diens-dankie
04 May 2007 Amazing Bargains3222
puik diens en het nogal 'n geskenkie by ontvang- dankie. Die stene lyk fantasties- sal baya definitief aanbeveel
27 Mar 2007 baya1(Blacklisted)
puik diens en het nogal 'n geskenkie by gekry- baie dankie
27 Mar 2007 baya1(Blacklisted)
baie goeie en vinnige diens- nou al die tweede maal dat ek vanaf haar aankoop en sy haar definitief aanbeveel
26 Mar 2007 cindysn33857
baie goeie diens. uitstekende kwaliteit
07 Mar 2007 cindysn33857