All ratings given to sellers

An absolute pleasure to do business with Dev. Good communication and treats customers with utmost respect. Much appreciated.
27 Mar 2024 DST1082281
Baie dankie vir goeie kommunikasie en goeie versending soos voorheen. Groot waardering vir die moeite.
27 Mar 2024 Waveren25166
Baie dankie vir die Bybels, versending en goeie kommunikasie. Groot waardering.
27 Mar 2024 NunziTaylor2184
Baie dankie vir die spoedige versending. Flink diens wat baie hoog op prys gestel word.
21 Mar 2024 markL01921
Baie dankie vir die spoedige versending, die flinke diens word hoog op prys gestel .
21 Mar 2024 PTO Books and Vinyl2181
Pragtige pragtige Bijbel waarvoor ek baie lief is. Dankie vir die flinke diens. Dit word hoog op prys gestel.
21 Mar 2024 pfvz1803
Ek is baie lief vir hierdie Bijbel en waardeer dit baie. Baie dankie vir die flinke diens. Dit word hoog op prys gestel
21 Mar 2024 Waveren25166
Ek waardeer die moeite gedoen om die boekie te versend. Vriendelike en flinke diens word hoog op prys gestel
21 Mar 2024 witmamba3289
Ek is in my noppies met die Vriendelike en flinke diens ontvang. Dit word hoog op prys gestel.
21 Mar 2024 Waveren25166
Ek waardeer die goeie diens, goeie kommunikasie en flinkheid. Dit word hoog op prys gestel.
21 Mar 2024 Aristata Boekwinkels259
Lieflike diens. Dankie vir die flinkheid en versending. Dit word hoog op prys gestel.
21 Mar 2024 NunziTaylor2184
Baie Dankie vir Spoedige versending en vriendelike nota. Puik diens. God's rykste seën seën
14 Mar 2024 Summerport12586

Geniet dit!!
Responded 15 Mar 2024
Baie Dankie vir Spoedige versending en BAIE MOOI en netjiese stewige verpakking.
14 Mar 2024 Bio-Sil78
Baie Dankie vir Spoedige versending en BAIE MOOI en netjiese stewige verpakking.
14 Mar 2024 Bio-Sil78
Ons plesier
Responded 14 Mar 2024
Baie Dankie vir Spoedige versending en BAIE MOOI en netjiese stewige verpakking.
14 Mar 2024 Bio-Sil78
Baie Dankie vir Spoedige versending en BAIE MOOI en netjiese stewige verpakking God's rykste seën..
14 Mar 2024 Bio-Sil78
Dankie vir spoedige en flinke diens. Groot waardering.
12 Mar 2024 Collectible Treasures429