Danie, baie dankie vir die positiewe 'rating'. Ongelukkig het die pakkie nog nie by my uitgekom nie. Gevolglik moet ek wag om jou 'n 'rating' te gee. Responded 21 Dec 2016
Brink en Landi, baie dankie vir julle wonderlike diens! Munte en seëls is wonderlik! (Fastway was baie stadig, pakkie eers Dond 6 Des. gekry) Responded 10 Dec 2012