Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Mei 1985 Land 'n Nege-man-span Van Die Suid-afrikaanse Spesiale Magte Op 'n Strand In Die Olieryke Cabinda-provinsie Van Angola. Hul Uitsluitlike Doel Is Die Vernietiging Van Ses Massiewe Olie-opgaartenks. Die Daaropvolgende Skietgeveg Lei Tot Die Dood Van Twee Soldate En Die Gevangeneming Van Kaptein Wynand Du Toit. Dit Alles Dui Op Een Ding: Verraad! Lees Hier In Sy Eie Woorde Die Gebeure Van Daardie Nag En Die Diepgaande Nagmerrie Van Sy Gevangeneskap, Die Sameswerings En Die Uiteindelike Afleiding Dat Die Hele Operasie Slegs 'n Openingskuif Was Wat Uiteindelik Die Suid-afrikaanse Volk Moes Mislei Tot Oorgawe In Angola En Die Onafhanklikheid Van Namibia.
Softcover. Afrikaans. Groep 7 Drukkers. 2015. ISBN: 9781928327776. 204 pp. Good. Book No: 2507047