This item has closed 17 buyers bought 17 items

Similar products

JUDASBOK: Verraad ter wille van oorlewing - Wynand du Toit JUDASBOK: Verraad ter wille van oorlewing - Wynand du Toit
JUDASBOK: Verraad ter wille van oorlewing - Wynand du Toit JUDASBOK: Verraad ter wille van oorlewing - Wynand du Toit
Sold

JUDASBOK: Verraad ter wille van oorlewing - Wynand du Toit

New 31 were available
R245.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings
Product code
183161
Bob Shop ID
205107683

 In Mei 1985 land n nege-man-span van die Suid-Afrikaanse Spesiale Magte op n strand in die olieryke Cabinda-provinsie van Angola. Hul uitsluitlike doel is die vernietiging van ses massiewe olie-opgaartenks. Die daaropvolgende skietgeveg lei tot die dood van twee soldate en die gevangeneming van kaptein Wynand du Toit. Dit alles dui op een ding: Verraad!  

Lees hier in sy eie woorde die gebeure van daardie nag en die diepgaande nagmerrie van sy gevangeneskap, die sameswerings en die uiteindelike afleiding dat die hele operasie slegs n openingskuif was wat uiteindelik die Suid-Afrikaanse volk moes mislei tot oorgawe in Angola en die onafhanklikheid van Namibi.  

Judasbok beloof om die leser op n ongelooflike intense ervaring te neem en n indiepte kyk te gee na wat agter die skerms gebeur het en wat aanleiding daartoe gegee het dat Wynand du Toit n huishoudelike naam in Suid-Afrika geword het.

Sagteband, 206 bladsye

Customer ratings: 10 ratings

100%
13 Nov 2015
Good
16 Nov 2015
exellent service and speedy delivery ,great stuff guys !!!!
17 Nov 2015
Thank you for a speedy delivery and excellent product.
23 Nov 2015
Items received in good order. Great seller, highly recommended.
28 Jan 2016
Awesome service and fast delivery.
02 Feb 2016
Don't miss out on the latest deals!