Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die African Wildlife Foundation (AWF) beywer hom reeds meer as 45 jaar lank vir die beskerming van Afrika se wilde diere. Met hierdie reeks het die AWF en Lets Look saamgespan om aangrypende ware verhale te vertel van werklike diere wat in gebiede woon wat die AWF help beskerm.
TITEL: Judi die olifant
OUTEUR: Laura Gates Galvin
TAAL: Afrikaans
SKU: 9781920211134
UITGEWER: Lets Look
PUBLIKASIEDATUM: 2007
BLADSYE: 31
Sagteband, tweedehands, in goeie toestand.
Minder as 1kg