Juffrou Sophia se vir haarself: dit is my stoel. Dit is my tafel. My bed. Want na vier maande in die hospitaal is dit of sy van alles om haar vervreem het. Ook van haarself.Haar lewe word n ontdekkingstog, of soek na haar wereld en haar eie identiteit. Sy moet vir haarself opnuut verantwoording doen van haar Afrikanerskap en van waar sy hoort. Daar word gepraat oor n nuwe Suid-Afrika, maar wanneer sy die nuus aanskakel, gaan dit net om beskuldigings, onverbiddellike eise, wantroue.En berigte van geweld.Haar verhoudings met Mavis en Issa en die selfmoord van Isolde Louw word n spielbeeld van hierdie siek samelewing. Net soos haar eie vertrapte jeug.As n mens maar van voor af kon beginDi gedagte jaag juffrou Sophia op. Sy wil vorm daaraan gee. Sy wil skryf, n roman met n boodskap van bevryding. Die tema werk sy netjies uit: skuldbelydenis, vergifnis, versoening.Maar toe haar verhaal sy loop kry, neem dit n wending wat sy nie kon of wou voorsien nie.En haar Christenwees word iets verrassends nuuts.Berta Smit se eers roman na n lang stilswye sny diep en eerlik in die menslike situasie. Dit is n relevante verhaal wat ingebed is in die die Suid-Afrikaanse politieke geskiedenis en in die mens se verhouding tot God. Tog is dit n toeganklike verhaal deurspek met fyn ironie - en n goeie klappie ondeundheid daarby Juffrou Sophia vlug vorentoe - Berta Smit. Queillerie 1993. ISBN 9781874901112

Title: Juffrou Sophia vlug vorentoe
Author: Berta Smit
Publisher: Queillerie
Year: 1993
Number of pages: 254
ISBN: 9781874901112
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever