Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ou Kinderbybel. Juwele uit die Bybelskatkis - Arthur Whitefield Spalding 1954 kopiereg. LW: Die voorste en agterste blad is besig om op plekke van die boek los te trek - kyk asb mooi na die twee fotos wat dit aandui alvorens u 'n bod insit. Andersins is die boek in 'n goeie toestand. Hardeband met geen stofomslag nie. 493 bladsye. Versending met Postnet is R99. Ek gebruik geensins SAPO nie. Ek pos nie oorsee nie. Versending is op die koper se eie risiko. |