Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
📖 Condition: Score 6.5/10 Good-Very Good
Observations: Slight stain on the front cover
📏 Size: Format C (Large Format 138x216/156x234mm) Paperback
Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het,
sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen ...
Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van 'n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings; word hulle verwond en misverstaan; word vrouwees wat 'n vreugde en 'n gawe moes wees, 'n ondraaglike las wat hulle alleen, onseker en moeg laat.
Jy is bekoorlik! wys hoe 'n vrou se hart herstel kan word om die vryheid, krag en skoonheid te beleef wat vir haar bestem is. Dit bring vroue terug na die drie kernbegeertes van hul hart:
om deel te wees van 'n avontuur,
om mooi te wees, en
om bemin te word.
Dit wys hoekom God die enigste Een is wat daardie begeertes volmaak kan bevredig.
Jy is bekoorlik! is nie nóg 'n stel reëls om te volg as jy 'n 'goeie Christenvrou' wil wees nie. Dit begin by wat wat jy geskep is om te wees, en nooi jou uit om jou vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry. Om die onvervangbare rol waarvoor jy bestem is uit te leef en jou unieke skoonheid aan die wêreld te bied.
John Eldredge is die direkteur van Ransomed Heart bedieninge, 'n gemeenskap wat hulle daaraan toewy om mense te help om die hart van God te ontdek. John is die skrywer van verskeie boeke, insluitend Ontwaak uit die dood, Die ongetemde hart, Naby God en Liefde en stryd (met sy vrou, Stasi).
Stasi Eldredge is die medeleier van die vrouebediening van Ransomed Heart en het 'n passie dat vroue hul identiteit as Christus se geliefdes sal ontdek.
At ReadMatter, we're all about bringing books to life and connecting stories with readers across South Africa. We stock over 10,000 books and 4,000 authors at any time, with a massive reservoir of 100,000 additional titles available on request. Whether you're searching for a beloved classic or a hidden gem, we're here to help you find your next great read.
Since we started in 2019, we've delivered over 15,000 books to readers all across the country. Every week, we add more than 250 new books to our website, ensuring there's always something new to discover. With a monthly sell-through rate of 30%, 1 in 3 books you see today will find a new home within a monthso don't wait too long to grab your favourites!
The stat we're most proud of? Our perfect 5-star Google rating and 100% positive customer satisfaction on Bobshop. These reflect our commitment to delivering not just books, but also happiness and joy to every reader.
We're big enough to deliver anywhere in South Africa with a street address but small enough to care deeply about every book we send out. At ReadMatter, every order makes a difference. Join us in celebrating the magic of stories and the joy of reading.