| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Choose to Bid on Novel written by Sussana Lingua, starting at only R1 - 00!
Description:
Jy is my Droommeisie:
Liza Steenberg voel voel dat die lewe op die klein plattelandse dorpie, Denneheuwel, by haar verby gaan. Johannesburg met sy polsende stadslewe wink vir haar. Sy bekom 'n goeie betrekking by 'n vooruitstrewende sakeonderneming deur middel van haar jare lange vriendin, Monica.
Rademeyer-beleggings se direkteur, Thys Rademeyer, is lank, blond en onweerstaanbaar aantreklik. Sy bekwame beeldskone sekretaresse span haar vangnet al jare lank met fyn lus vir die multimiljoener. Die vraag is of hy uiteindelik wel in die vangnet sal beland, want daar is 'n pragtige meisiekind in wie Thys hom onverwags vasloop. Hy het al lank gesoek na sy droommeisie, en nou het hy haar gevind! Maar hy kan nie uitvind wie sy is nie.
'n Vreemde strik:
Die beeldskone, Yvonne, se beskutte bestaan spat aan skerwe wanneer sy uitvind dat haar stiefvader in ernstige moeilikheid is. Skielik is sy verplig om haar eie besluite te neem, om haar bekende wereld opsy te skuif. Ter wille van haar vader willig sy in om met sy skuldeiser, die onbekende Ryan Bergman, te trou.
Maar dan ontmoet sy die aantreklike Ron Bergman, en sy verloor haar hart...
The Novel is in a good reading condition.
It's a Hardcover.
ISBN: 0-7993-2558-9
Any other question? Please ask.
*The money that I make on the items that I am selling will go towards my studies at SACAP (South African College of Applied Psychology), where I will study for a Diploma in Counseling and Communication.
*Also, please visit the rest of my items by clicking on the link under seller details.