Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days
• "Ek moet net . . . meer bid en Bybelverse ken"
• "As ek net . . . my verlede kon verander"
• "Solank ek . . . gesonder eet, fikser word en die regte medikasie kry"
• "Ek moet net . . . meer positief dink"
• "As ek net . . . aanvaarbaar kan wees"
• "As . . . omstandighede net kan verander"
Di boek gee die oplossing om wel langtermynverandering te bewerkstellig: Herskepping danksy God se Woord en sy Gees. Elke hoofstuk sluit af met 'n toepaslike gebed en punte vir nadenke.
Summary | So baie mense is moedeloos omdat hulle nie in staat is om hul lewe reg te ruk nie. Jy kán verander takel hierdie probleem deur te kyk na die grootste vals aannames wat mense aanhang: • “Ek moet net ... |
Author | Gerdi van den Berg |
Publisher | Struik Christian |
Release date | 20180608 |
Pages | 250 |
ISBN | 1-4153-3910-4 |
ISBN 13 | 978-1-4153-3910-7 |