Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
So baie mense is moedeloos omdat hulle nie in staat is om hul lewe reg te ruk nie. Jy kn verander; takel hierdie probleem deur te kyk na die grootste vals aannames wat mense aanhang:
• "Ek moet net . . . meer bid en Bybelverse ken"
• "As ek net . . . my verlede kon verander"
• "Solank ek . . . gesonder eet, fikser word en die regte medikasie kry"
• "Ek moet net . . . meer positief dink"
• "As ek net . . . aanvaarbaar kan wees"
• "As . . . omstandighede net kan verander"
Di boek gee die oplossing om wel langtermynverandering te bewerkstellig: Herskepping danksy God se Woord en sy Gees. Elke hoofstuk sluit af met 'n toepaslike gebed en punte vir nadenke.