This item has closed 4 buyers bought 4 items

Similar products

K-9 Honde Soldate - Peet Coetzee
Sold

K-9 Honde Soldate - Peet Coetzee

New 5 were available
R295.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
34252161
Bob Shop ID
468097954

Hier is die eerste boek van sy soort wat die geskiedenis van die Honde Sentrum reg vanaf die ontstaan in 1964 tot die wegkwyning van die eenheid in 2007 aan u uitbeeld. Met verbluffende kennis, humor, deernis en erns vertel die skrywer onderhoudend hoe honde vroer deur die Weermag vir spesiale diens aangewend is. Die wisselwerking tussen die man en sy hond is n fyn wetenskap. Die puik teling, kennis en opleiding van honde saam met hulle hanteerders was verstommend.

Gedurende die bosoorlog word vir die Honde en Berede Sentrums n unieke eenheid geskep, naamlik die SWA Spesialiste Eenheid. Twee medaljes was ook vir Dapperheid aan honde toegeken, soveel lewens was deur die toedoen van man se beste vriend gespaar, maar twee lede van die Taktiese Peloton en hul honde moes in die proses hul lewens vir hul land opoffer.

En in 2007 uit die bloute uit kom die doodslag. Die grootste Honde Sentrum ter wreld word summier gesluit. Eensklaps bestaan daar nou blykbaar nie meer sekerheids probleme by enige van die eenhede wat voorheen honde aangewend het soos deel was van hul sekerheids plan.
Alles wat vermag was, was eensklaps van die tafel geveeg.

Ons Sal Julle Nooit Vergeet Nie.

Sagteband, 290 bladsye, 304 s/w fotos.

Customer ratings: 1 ratings

Very professional
05 Mar 2021