This auction has been won.
View other items offered by JanStrydom70291
Leading
Janniesp7484 1 × R150.00
12 Jan 10:36

Similar products

\Nuwe hond: Fase 2 - N"
New
R129.00
Die Pad na Winterson - Die Lewensverhaal van Johan en Elise Reyneke - GETEKEN en brief (skrywer)
Secondhand
R240.00
Dienskneg deur Lala Badenhorst Eerste Uitgawe geteken deur die Skrywer
Secondhand
R330.00
Geagte Jahwe - Willie Esterhuyse Boek geteken deur Skrywer
Secondhand
R780.00
K9 Honde Soldate memoirs van die SAW Honde sentrum, Geteken deur skrywer K9 Honde Soldate memoirs van die SAW Honde sentrum, Geteken deur skrywer K9 Honde Soldate memoirs van die SAW Honde sentrum, Geteken deur skrywer
K9 Honde Soldate memoirs van die SAW Honde sentrum, Geteken deur skrywer K9 Honde Soldate memoirs van die SAW Honde sentrum, Geteken deur skrywer K9 Honde Soldate memoirs van die SAW Honde sentrum, Geteken deur skrywer
Sold

K9 Honde Soldate memoirs van die SAW Honde sentrum, Geteken deur skrywer

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R150.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
633723320

K9 Honde Soldate memoirs van die SAW Honde sentrum

Sagteband, netjies, 290 bladsye


Geteken deur skrywer.


3 woorde met pen  bedek (doodgetrek)


Hier is die eerste boek van sy soort wat die geskiedenis van die Honde Sentrum reg vanaf die ontstaan in 1964 tot die wegkwyning van die eenheid in 2007 aan u uitbeeld. Met verbluffende kennis, humor, deernis en erns vertel die skrywer onderhoudend hoe honde vroeër deur die Weermag vir spesiale diens aangewend is. Die wisselwerking tussen die man en sy hond is n fyn wetenskap. Die puik teling, kennis en opleiding van honde saam met hulle hanteerders was verstommend.
Gedurende die Bosoorlog word vir die Honde en Berede Sentrums n unieke eenheid geskep, naamlik die SWA Spesialiste Eenheid. Twee medaljes was ook vir Dapperheid aan honde toegeken, soveel lewens was deur die toedoen van man se beste vriend gespaar, maar twee lede van die Taktiese Peloton en hul honde moes in die proses hul lewens vir hul land opoffer.
En in 2007 uit die bloute uit kom die doodslag. Die grootste Honde Sentrum ter wêreld word summier gesluit. Eensklaps bestaan daar nou blykbaar nie meer sekerheids probleme by enige van die eenhede wat voorheen honde aangewend het soos deel was van hul sekerheids plan.
Alles wat vermag was, was eensklaps van die tafel geveeg.
Ons sal julle nooit vergeet nie.
Sagteband, 290 bladsye, 304 s/w fotos.


Recently viewed

For Apple Watch Series 5 40mm Paracord Fishtail Braided Silicone Bead Watch Band(Black Red)
New
R282.21
Gamo Pellets 5.5mm Expander (250CT)
New
R100.00
Esquire Electric Projector Screen 300 X 300
New
R5,318.60