Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniel se gewilde rubriek in SARIE na meer as 10 jaar steeds een van die gewildste rubrieke in 'n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!).
TITLE: Kaalkop 3
AUTHOR: Nataniel
SKU: 9780798156868
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 10/09/2012
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 196
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 168 mm x 245 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr