This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Maningi BooksAntiques710

Similar products

DE LEVENSGESCHIEDENIS VAN JOHANNES THEODORUS VAN DER KEMP 1747-1811 TOT ZIJN AANKOMST AAN DE KAAP
Secondhand
R189.00
Rock Paintings of the South-West Cape / Rotstekeninge van die Suidwes-Kaap
Secondhand
R280.00
Songs of the Veld and other poems by Martinus van Bart
Secondhand
R100.00
Jourdan/Jordaan-Familie in Suid-Afrika: 'n Genealogiese Register van - Jordaan, Marthinus J. S.
New
R320.00
Kaap van Slawe - Marthinus van Bart Afrikana Collectible Kaap van Slawe - Marthinus van Bart Afrikana Collectible Kaap van Slawe - Marthinus van Bart Afrikana Collectible Kaap van Slawe - Marthinus van Bart Afrikana Collectible Kaap van Slawe - Marthinus van Bart Afrikana Collectible Kaap van Slawe - Marthinus van Bart Afrikana Collectible Kaap van Slawe - Marthinus van Bart Afrikana Collectible Kaap van Slawe - Marthinus van Bart Afrikana Collectible Kaap van Slawe - Marthinus van Bart Afrikana Collectible
Kaap van Slawe - Marthinus van Bart Afrikana Collectible Kaap van Slawe - Marthinus van Bart Afrikana Collectible Kaap van Slawe - Marthinus van Bart Afrikana Collectible Kaap van Slawe - Marthinus van Bart Afrikana Collectible
Kaap van Slawe - Marthinus van Bart Afrikana Collectible
+5
Sold

Kaap van Slawe - Marthinus van Bart Afrikana Collectible

Secondhand 1 was available
R245.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 10 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
507178156

Kaap van Slawe - Marthinus van Bart Afrikana Collectible

Afrikaans. Hardcover. 204pp with colour images 2012. Pictorial Hardcover in near fine condition.

Terwyl die aandag in die veelvuldige publikasies oor Kaapse slawe steeds op die situasie tydens die anderhalwe eeu van VOC-bewind is, rig Van Bart in "Kaap van Slawe" hom daarteenoor op ontwikkelinge nadat hierdie bewind in 1795 tot "n einde gekom en die Britse koloniale propagandamasjien voluit begin draai het. Die 19de eeu en die bepalende rol wat dit in die Suid-Afrikaanse geskiedenis gespeel het, staan dus sentraal.

Heelwat aandag word ook gegee aan die breeer konteks van die internasionale slawehandel, die uiteindelike Britse verbod daarop, sowel as die verband met die kolonisasie van die Afrika-kontinent. "Kaap van Slawe" is beslis "n opspraakwekkende boek. "n Belangrike populisme onderliggend aan selfs die huidige politieke bedryf in die Wes-Kaap en ook elders in die land word hier uitgedaag. Dit is dat die VOC slawerny en ongelykheid na Suid-Afrika gebring het, en dat die humane Britse Ryk dit daarna steeds probeer teenwerk het.
Telkens staan "n mens verstom oor Van Bart se onthullings oor "n verskeidenheid situasies. Ook die "inboekstelsel" van die Voortrekkers wat van tyd tot tyd in populere publikasies opduik, word hier in "n nuwe konteks geplaas.

In Deel 1 word die breere konteks uiteengesit van die Elizbethaanse Engeland se toetrede tot die slawebedryf, waarby bekende figure soos sir Francis Drake "n infame rol gespeel het. Verskillende stadiums in sowel die ontwikkeling van die bedryf as die hantering van etiek en wetgewing in die Engelse wereld word uitgestippel.

Deel 2 is toegespits op die situasie aan die Kaap, asook in die res van Suid-Afrika. Die rol van Britse slawehandelaars voor 1795 word ter inleiding geskets. Tydens die besetting van 1795 tot 1803 word die bestaande slawehandel-situasie omskep in "n monopolie, wat deur onder andere lady Anne Barnard opgeteken is. Dit staan in "n sterk kontras met die Bataafse Bewind, van 1803 tot 1806, waartydens die progressiewe regeringsideologie van die Franse Revolusie oorheers.

Vervolgens word die situasie na 1806 beskryf. Dit sluit in goewerneur Caledon se "Hottentot-proklamasie" van 1809, "n slawesmokkelnetwerk wat ontstaan het en wanpraktyke met ingevoerde Europese wesies. Die "ontdekking" van die binnelande van Afrika en die uiteindelike kolonisasie word eweneens in terme van die vraag na slawe-arbeid geanaliseer.

In die "Slotwoord" word die roede nie gespaar nie. Die skrywer spreek hom onder meer soos volg uit oor die navorsing en sy bevindings: "Kaap van Slawe is na "n dekade-lange soektog na inligting geskryf om die volle waarheid aangaande die slawebedryf in Suid-Afrika bekend te stel; om die skaal in balans te bring deur dit tuis te bring dat as daar na die sondes van die vaders gesoek wil word, niemand vry te spreek is nie."

Die boek is voorsien van "n deeglike bronnelys en uitvoerige indeks, sowel as uitstekende illustrasiemateriaal.

Recently viewed

See more
vintage native asian woodcraft wood carving of wise sage man noman shaman sculpture figure signed
Secondhand
R750.00
Oscar Pettiford – The Finest Of Oscar Pettiford - Vinyl LP Record - Very-Good- Quality (VG-) (...
Secondhand
R390.00
Land Rover Series III (1975) - Classic Metal Sign
New
R445.00
1Pc Christmas Tree Pendant Led Light Wooden Night Lamps For Christmas Tree Decorati... (STYLE2: #04)
New
R360.00

Customer ratings: 1 ratings

Very neat transaction , very satisfied , thank you
06 Apr 2021