Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
KAAP VAN SLAWE - Marthius VAN BART
Danksy lady Anne BARNARD se dagboek-verslae en briewe oor die Kaapse ampternary en hul doen en late, bestaan daar vandag 'n taamlike volledige inventaris van die betrokkenes by die Britse slawe bedryf aan die Kaap die Goeie Hoop vanaf Mei 1799 tot Desember 1800.
Harde band op glanspapier gedruk. Soos nuut