Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
KAAPSE REKWISIETE deur WILMA STOCKENSTROM. Uitgegee deur Human & Rousseau. Hardeband. 1987. 124bladsye
ISBN: 0 7981 2242 0
Die aantekeninge in die boek voeg waarde by. Dit maak vreemde taalgebruik meer verstaanbaar en is waarlik 'n goeie kopie om op jou boekrak te he.
Aangaande die boek soos aan die binnekant van die stofomslag: "Alles was van verwarring geweef. Sy dink aan die spinnerakke in die buitegeboue op die plaas wat soos kelke in die hoeke gehang het, hoe hulle soos velle geril het, en hoe meesterlik hulle oor afgronde gehang het."
Hierdie meesterlik verweefde roman wentel om die persoon van Lefebvre en haar kennisse in die Kaapse toneelwereld: maar uiteindelik gaan dit om die lotgevalle van mense vasgevang in hul eie klein bestaan. Heroise klein figure wat die lewe vir mekaar draaglik en ondraaglik maak in 'n groot, skrikwekkende wereld waaroor hulle weining beheer het.
Veral na Monsterverse word Wilma Stockenstrom allerwee beskou as een van die grootste digters in Afrikaans. Met Die Kremetartekspedisie en nou weer met Kaapse Rekwisiete verower sy ook as romansier 'n unieke plek in die Afrikaanse letterkunde.
.