Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers. Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 4 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
"Alles was van verwarring geweef. Sy dink aan die spinnerakke in die buite-geboue op die plaas wat soos kelke in die hoeke gehang het, hoe hulle soos velle geril het, en hoe meesterlik hulle oor afgronde gehang het."
Hierdie meesterlik verweefde roman wentel om die persoon van Lefebvre en haar kennisse in die Kaapse toneel-wêreld; maar uiteindelik gaan dit om die lotgevalle van mense vasgevang in hul eie klein bestaan. Heroïese klein figure wat die lewe vir mekaar draaglik en ondraaglik maak in 'n groot, skrikwekkende wêreld waaroor hulle weinig beheer het.
Veral ná Monsterverse word Wilma Stockenström allerweë beskou as een van die grootste digters in Afrikaans.
Met Die Kremetartekspedisie en nou weer met Kaapse Rekwisiete verower sy ook as romansier 'n unieke plek in die Afrikaanse letterkunde.