Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Die avonturiers vind tydens 'n duikekspedisie Russiese duikbote in die Afrikaanse waters om die eilande, en man alleen vind hulle planne on hulle te uitoorlê. |
Jaar | 1976 (Eerste Uitgawe, Eerste Druk) |
Uitgewer | Klub 707 |
Bladsye | 165 |
Toestand | Hardeband, geen stofomslag geringe rakslytasie, ouderdomsvergeling, skoon. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: