Kaartehuis -- Lucas Malan

Secondhand
1 available
R59.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 24 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
615683906

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Baie Goed.

Eerste druk, HAUM-Literêr, 1990, Glans Hardeband - Digbundel - 57 pp.

Hierdie bundel word in 1990 genomineer vir die Rapportprys.

Kaartehuis se titel verwys na die broosheid van ons lewe op aarde, n huis wat n verbeeldige ruimte van veiligheid is, maar wat dikwels intuimel. Kaartspel is ook n belangrike motief en die afdelings se titels is na aanleiding van die vier kaartsoorte Klawer, Hartens, Ruitens en Skoppensboer, met agtereenvolgens assosiasies met die natuur en huis, liefde, rykdom soos vervat in edelgesteentes, klip en kunstenaarskap en laastens die dood, veral afgestorwe geliefdes en die noodlot.

Die oorwegende toonaard is dié van melancholie, met gevoelens van vrees, verlies, ontoereikendheid, eensaamheid en verganklikheid wat voorop gestel word. Die bundel kulmineer met die genesende engel van Betesda wat teenoor die engel van die dood gestel word. Weer eens beïndruk die verweefdheid van die bundelmotiewe en die inspeel van die gedigte op mekaar om só n indrukwekkende geheel te vorm. Die bundeleenheid word verder versterk deur die In camera-gedigte waarmee elke afdeling afsluit. Hierdie gedigte het die brose mens en sy huis as kern.

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Poskaarte: beelde van die Afrikaanse poësie sedert 1960 -- Ronel Foster, Louise Viljoen [Red.]
R57
Die Waterbreker -- Melanie Grobler
R60
Monkey`s Uncle - Jenny Diski
R37
Versamelde werke, Deel 6 -- C.J. Langenhoven
R48
Add to cart

Similar products

n Kooltjie uit my Kampvuur - Dr. Lucas Potgieter
R70
R30 shipping
Suiderkruis - Morne Malan
R200
R30 shipping
Lucas - Van der Merwe, Karlien
R120
R30 shipping
Lucas (Karlien Van Der Merwe)
R159