Kabbo Op Die Ysterspoor - Christiaan Botha

Kabbo Op Die Ysterspoor - Christiaan Botha

4 available / new
Only 4 left – grab it before it’s gone!
R60.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781869190637
Bob Shop ID
620279589

//Kabbo op die ysterspoor is waarskynlik die eerste gepubliseerde Afrikaanse dramateks waarin die kollig volledig op die Boesman val. Die hoofkarakter, //Kabbo, die dromer met die magiese vermoëns, is volgens die skrywer die argetipiese Boesman, een van die laaste van die Kalahari-Boesmans. Vir die volle duur van die drama moet //Kabbo vir sy agtervolgers wegkruip, soos sy voorsate so dikwels moes doen. Terwyl ander eietydse Suid-Afrikaanse stemme rondom hom opklink, besin //Kabbo oor die lotgevalle van sy mense, wat nie teen die yster van die ander bewoners van die land opgewasse was nie: âœYster! Dis daai wat die voormense nie verstaan het nie. ân Man moet ân ysterkop en ân ysterhart hê om te bly regop staan tussen hierdie ander tweebene.â

TITLE: Kabbo Op Die Ysterspoor

AUTHOR: Christiaan Botha

SKU: 9781869190637

PUBLISHER: Protea Boekhuis

DATE PUBLISHED: 01/01/2005

PLACE PUBLISHED: South Africa

PAGES: 64

BINDING: Paperback / softback

LANGUAGE: Afrikaans

DIMENSIONS: 150 mm x 222 mm x 15 mm

WEIGHT: 120 gr

Add to cart

Recently viewed

See more
Various - The Best Of Jazz Club (CD)
R30.00
45% OFF
1Pc Black For iPhone 16 Plus Honoring Black Queens Phone Case
R127.00 R230.00
USED POST CARD SA
R5.00 No bids
High Noon - Nora Roberts
R65.00

Similar products

Die See - Reza de Wet
R180.00
Die Potlooddief en die Engel - AS van Straten - Toneel
R35.00
Die Aand van die Fynproewer - A. S. van Straten
R40.00
Ontelbare 48, Die - Pretorius, Wessel
R220.00