Kaburu - Deon Opperman

New
-+
3 available
R205.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Hatfield, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 3 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781869192532
Bob Shop ID
600966189

Kaburu is die eerste keer opgevoer by Aardklop in 2007, met n rolverdeling wat onder andere Wilna Snyman, Deon Coetzee, Frans Marx en Sandra Prinsloo ingesluit het. In hierdie drama word die gehoor gekonfronteer met die gevolge van keuses waarmee bykans alle Suid-Afrikaners kan identifiseer. Elna en Bertus, wat reeds geruime tyd in Kanada bly, besoek Elna se ouers in Suid-Afrika vir haar pa se verjaarsdag. Hulle besoek lei tot n hartverskeurende verantwoording van keuses wat elk van die familielede voorheen uitgeoefen het. Volgens prof. Johan Coetzer van Unisa is Kaburu se trefkrag veral gele in die wyse waarop di verrekening emosioneel met aktualiteite van die dag skakel. Dit sluit kwessies in soos emigrasie, die behoud van bande met die geboorteland, nagevolge van die Angolese bosoorlog, moorde op bejaardes en sosiale onsekerhede as gevolg van kriminele geweld. Hiermee gee Opperman dramaties gestalte aan die gedagte dat die persoonlike dikwels n politieke strekking het. Ook ander verwysingsraamwerke tree na vore, waaronder die invloed van die geskiedenis en die soeke na identiteit. Die titel aktiveer die opvallendste raamwerk van hierdie besondere drama. Na afloop van die Suid-Afrikaanse Oorlog (18991902) het plaaslike inwoners die naam Kaburu aan Afrikaanse uitgewekenes in Kenia toegeken. Vandag bestaan die Kaburu nie meer nie

TITLE: Kaburu

AUTHOR: Deon Opperman

SKU: 9781869192532

PUBLISHER: Protea Boekhuis

DATE PUBLISHED: 04/01/2008

PLACE PUBLISHED: South Africa

PAGES: 72

BINDING: Paperback / softback

LANGUAGE: Afrikaans

DIMENSIONS: 213 mm

WEIGHT: 130 gr

More from this seller

View all
Via Afrika Xitsonga CAPS: Gr 7: Novel - C.M. Lubisi
R88
R30 shipping
The guinea-fowl's spots -
R160
R30 shipping
ESCHER GRAPHIC WORK - ESCHER,M
R254
R30 shipping
Intellectual tools - D. Rossouw
R267
Add to cart

Similar products

To Be The Best Barbara Taylor Bradford
R75
R30 shipping
30% OFF
Peacocks Dancing - Sharon Maas
R140 R200
Fifty shades darker
R35
R30 shipping
Vyfmylpaal - Deon Opperman
R325