KABURU - OPPERMAN,D

KABURU - OPPERMAN,D

New 7 available
R210.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781869192532
Bob Shop ID
672662647

Kaburu is die eerste keer opgevoer by Aardklop in 2007, met ân rolverdeling wat onder andere Wilna Snyman, Deon Coetzee, Frans Marx en Sandra Prinsloo ingesluit het. In hierdie drama word die gehoor gekonfronteer met die gevolge van keuses waarmee bykans alle Suid-Afrikaners kan identifiseer. Elna en Bertus, wat reeds geruime tyd in Kanada bly, besoek Elna se ouers in Suid-Afrika vir haar pa se verjaarsdag. Hulle besoek lei tot ân hartverskeurende verantwoording van keuses wat elk van die familielede voorheen uitgeoefen het. Volgens prof. Johan Coetzer van Unisa is Kaburu se trefkrag veral geleë in die wyse waarop dié verrekening emosioneel met aktualiteite van die dag skakel. Dit sluit kwessies in soos emigrasie, die behoud van bande met die geboorteland, nagevolge van die Angolese bosoorlog, moorde op bejaardes en sosiale onsekerhede as gevolg van kriminele geweld. Hiermee gee Opperman dramaties gestalte aan die gedagte dat die persoonlike dikwels ân politieke strekking het. Ook ander verwysingsraamwerke tree na vore, waaronder die invloed van die geskiedenis en die soeke na identiteit. Die titel aktiveer die opvallendste raamwerk van hierdie besondere drama. Na afloop van die Suid-Afrikaanse Oorlog (1899â"1902) het plaaslike inwoners die naam âœKaburu❠aan Afrikaanse uitgewekenes in Kenia toegeken. Vandag bestaan die Kaburu nie meer nie

TITLE: KABURU

AUTHOR: OPPERMAN,D

SKU: 9781869192532

PUBLISHER: Protea Boekhuis

DATE PUBLISHED: 04/01/2008

BINDING: Paperback / softback

CONDITION: New

Add to cart

Similar products

Don't miss out on the latest deals!