Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kaffertjie - Johan Engelbrecht - 2006 - Zulu Planet - Sagteband in baie mooi toestand.
Hierdie is ‘n belangrike oomblik in die Afrikaanse letterkunde. Dis nou tyd om eerlike stories oor apartheid te skryf. Baie boeke oor dié era is vol selfbejammering, maar hierdie boek het geen sweem daarvan nie. Dit is met soveel insig geskryf dat dit jou terugneem na daardie tyd en ook terugneem in jou eie hart.
Justice Edwin Cameron