This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27496

Similar products

Thula-thula (ANNELIE BOTES)
Secondhand
R86.50
Thula-thula - Annelie Botes
Secondhand
R150.00
Voetstoots- Annelie Botes
Secondhand
R145.00
Thula-Thula - Annelie Botes
New
R290.00
Kainsmerk - Annelie Botes
Sold

Kainsmerk - Annelie Botes

Secondhand 1 was available
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
392320009

2018 sagteband in goeie toestand. R60 posgeld in SA.

Kainsmerk is 'n versameling stories wat meestal as kortverhale en vervolgverhale in tydskrifte verskyn het. In hierdie verhale vertel Annelie Botes van mense wat as brose wesens dikwels 'n teken van vervloeking (Kainsmerk) in hul siele ronddra wat hulle vir die wereld wil verberg. Lesers maak kennis met verskeie karakters wat telkens op die Damaskuspad beland as gevolg van die seerkry wat hulle ervaar.

'n Boervrou se ouderlingman verrinneweer haar en sy begin drink, en droom van die dag dat sy haar man se lyk in die put op die werf afgooi. 'n Ander boervrou bou 'n padstal en werk haar tot eelte, terwyl sy haar man afskeep. Totdat sy op 'n dag tydens 'n vloed op die dak van die padstal vasgekeer word.

Nog 'n plaasvrou het geen behae in haar huwelik nie. Een nag beleef sy en haar man 'n plaasaanval en is hulle net op mekaar aangewese. 'n Vrou wat tronkstraf uitgedien het vir diefstal, beland as huishoudster by 'n hoogaangeskrewe man met 'n rare obsessie. 'n Mevrou- dominee gaan soek rus en heling in 'n grot op haar geboorteplaas.

Hierdie is maar enkele van die karakters waarmee Botes Suid-Afrikaanse tydskriflesers deur die jare meegevoer het. Nou word die juwele vir die eerste keer byeengebring in een band. As spesiale bonus is die immergewilde "Duiwelsbrood", wat geruime tyd reeds uit druk is, ook in Kainsmerk opgeneem.

Recently viewed

See more
Howdies - Howdies All Around (CD)
New
R369.00
Huawei
Secondhand
R800.00
Blinde Sambok deur Riana Scheepers
Secondhand
R125.00 No bids
Roberto - Everything I Do, I Do For You (CD)
Refurbished
R39.00