KAKKERLAK - Uitgawes Nr 1 tot 5 en 7

KAKKERLAK - Uitgawes Nr 1 tot 5 en 7

Secondhand 1 available
R5.00 minimum increment
R270.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
655648620

Sagteband tydskrifte. Grootte 225 x 170mm. Baie goeie toestand. 

Die eerste 5 uitgawes van Kakkerlak, asook Uitgawe 7.

#1 - Boekresensies: Dolf van Niekerk se Die aarde waarop ek loop/  Gannavlei/ Etimologiewoordeboek van Afrikaans / Jeanne Goosen n Paw paw vir my darling / Barrie Hough Vlerkdans, Skimmelstreke, Breek, Skilpoppe, My kat word herfs, Droomwa.   Artikels: Boekversameling vir beginners /Huldeblyk aan Barrie Hough / Wat het geword van Jochem van Bruggen? / Spreekwoord geskets en beskryf: Skoenmaker hou jou by jou lees / Skoene soos Jelly Tots fokus op Carien Phyfer se skoenreeks, Shoes of flavour / Om te skryf deur skrywer Vincent Pienaar / Beeldhouer-reeks: Anton van Wouw / So onthou ek Sheila Cussons deur Tania du Toit / Literêre pryse in SA : Die Hertzogprys / Aardklop bied die nodige dons: 2004 / Kunsuitstalling van plaaslike Wesrand kunstenaars 

#2 - Boekresensies: Dis ek, Anna/ Alexander Strachan - n Wêreld sonder grense, Die werfbobbejaan, Die jakkalsjagter / Boeklys van boeke oor bobbejane / Burgers van die berge Eugene Marais  / Waterbobbejaan Ben Venter / Bogom Attie Gerber  /Eendag was daar n storie Martie Preller /Van leser tot leser Audrey Blignault / Susters van Eva Dalene Matthee.    Artikels: Ietsie meer oor Alexander Strachan / Maklike gids tot selfpublikasie / Boekwenke Boeversameling vir beginners 2 / Jeugskrywer: Jaco Jacobs / Die Kaapste bobbejaan / n Week saam met die sekelsterte van Shingwedzi / Wat het geword van die Hobson-broers? / Spreekwoord: Jy n lyk n mooi bobbejaan / Nie-fiksie skrywer: Attie Gerber / Horizon Toerismeroete / Liedjieskrywer: Stef Kruger / Om te skryf: Die ABC van skryf deur Martie Preller / Bloemfonteint Skrywersvereniging  / In memoriam : Dalene Matthee / Kunstenaar: Hanlie Kotze / Eugene Marais prys 

#3 - Sluit in: PJ Schoeman se lewe en werk / Louise van Niekerk: In die land van eenoor / Ingrid Jonker: beeld van 'n digterslewe /Helen Martins se Uilhuis

#4 - Sluit in:  Ons grootste en veelsydigste skrywer: NP van Wyk Louw / Kuir by Anton Goosen op Gansbaailapa / Portchie verkoop sy 10 000ste skildery / Wat het geword van Hettie Smit?/ Ons besoek Sutherland

#5 - Sluit in: 22 Boekresensies / Pretensielose woorde uit Koos du Plessis se Nagkantoor / Ons besoek Melkbosstrand / Teater: Faan se Trein

#6 - Sluit in: Nog 143 Sheila Cussons verse word ontdek / Vader Claerhout vang die son / Eugene Marais 101 Jaar later / Ons besoek Gamkaskloof / Koningin van drama: Milla Louw / Pieter Pieterse swerwerskrywer 


Add to cart

Recently viewed

See more

Similar products