Kalahari-Kind - Willen D. Kotz
Check my rate
View locations
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Kalahari-Kind - Willen D. Kotzᅢᄅ
Kotzᅢᄅ loop met hierdie bundel herinneringe op sy kinderspore terug na die dorre noorde en sy mense, 'n lieflinghond wat in die duinestrate agterbly, 'n verharde pa, ontbering en, uiteindelik: liefde.
Ons sien nie springbokke onder in die straat wei nie, ook nie swart karakoele wat in die blinkaargras loop nie want daar is niks. Net die droogte se spore op die rooi sand.
Dit moet pragtig wees as die strate vol wuiwende gras staan en die duine groen is, sᅢᆰ Alice.
Ons sal terugkom, sᅢᆰ ek.
Dr. Kotzᅢᄅ is in 1931 langs die Nossob gebore en was LV vir Oden-daalsrus en later vir Parys. Hy en sy vrou Alice was vir tien jaar die ambassadeurspaar in Bophuthatswana. Van Kotzᅢᄅ het ook verskyn: Voetspore in die Kalahari, T'sats van die Kalahari, Tsats, grootste van die groot jagters, T'sats se wraak, Vlam van die vuurklip, Jonker Afrikaner, kaptein van die Oorlogsmense.
Sagteband
Condition: Good