Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe Herdruk - Kalahari Mac III - Agter die skerms met die Rebelle (Kalahari
Mac Deel 3). A5, Sagteband, 125 bls.
Met die uitbreek van die Eerste Wêreld Oorlog, sowel as die Rebellie
van 1914-15 in Suid Afrika, het Kalahari Mac hom by genl. Manie Maritz
se magte aangesluit. Die rebelle was verplig om na Duits Wes uit te wyk.
Na die oorgawe van die Duitse leer moes die rebelle nog verder vlug.