Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1949 boek nog in 'n baie goeie toestand - Het die gewone Doringboom-Reeks Nr 6 stempel voorin asook die vorige eienaar se naam. >>> "Soos ek reeds in Deel Een van Kalahari Mac gese het, is ek nie daarop uit om juis aangename leesstof te verskaf nie. My doel is om maar net in die gewone taal my veelsydige lewensloop te vertel. Ek skram vir niks in my koers nie, maar noem elke geval by sy naam en vertel presies net wat gebeur het en hoe dit gebeur het. Wanneer ek aan my manuskripte werk, sit ek my eie private menings omtrent die nasies oor wie ek moet skrywe in die koelkas. Ek beskuldig of verdedig geen nasie of politieke partye nie. Ek los dit vir die leser om vir homself te oordeel."
*N.B.* If you buy more than one item from me on the same day you only pay R 6 extra postage on each of the additional items – Please see what else I have to offer, it might just be worth your while – I actually sell really nice “BUY