This item has closed 4 buyers bought 4 items
View other items offered by Biennies1360

Similar products

Simon van der Stel en sy Kinders
Secondhand
R800.00
Lost City of the Kalahari by Alan Paton
New
R175.00
The Kalahari and its Lost City - Clement
Secondhand
R490.00
Free shipping
Anglo-Boereoorlog - stel van 6 boeke
Secondhand
R5,000.00
Kalahari Mac Stel (5 boeke)
Sold

Kalahari Mac Stel (5 boeke)

New 10 were available
Indicative market price: R500.00
R500.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
334013234

Kalahari Mac - Stel van vyf boeke, deur Freddie Mac Donald, nuwe herdrukte uitgawes, R500

Nuwe Herdruk - Kalahari Mac I - deur Freddie Macdonald (Deel 1). A5, sagteband, 148 bls. Hierdie boek is die eerste in die Kalahari Mac reeks en handel oor die skrywer, as penkop, se aandeel in die Tweede Vryheidsoorlog.

Nuwe Herdruk - Kalahari Mac II - In die veld teen Marengo (Deel 2). A5, sageband, 184 bls. In 1904, op vyftienjarige leeftyd sluit Kalahari Mac as vrywilliger by die Duitse leer in Duits-Wes aan en neem deel aan verskeie aksie belaaide veldtogte teen Marengo.

Nuwe Herdruk - Kalahari Mac III - Agter die skerms met die Rebelle (Deel 3). A5, Sagteband, 125 bls. Met die uitbreek van die Eerste Wêreld Oorlog, sowel as die Rebellie van 1914-15 in Suid Afrika, het Kalahari Mac hom by genl. Manie Maritz se magte aangesluit. Die rebelle was verplig om na Duits Wes uit te wyk. Na die oorgawe van die Duitse leer moes die rebelle nog verder vlug. 

Nuwe Herdruk - Kalahari Mac IV - Op vlug deur Donker Afrika (Deel 4). A5, Sagteband, 176 bls. Die handjie vol rebelle wat nie wou oorgee nie is in Angola gejag deur wilde bendes voordat hulle die beskawing kon bereik. Uiteindelik is hulle na Portugal gedeporteer. 

Nuwe Herdruk - Kalahari Mac V - Twaalf jaar as Banneling (Deel 4). A5, Sageband, 165 bls. Tydens die Eerste Wereldoorlog is Kalahari Mac en sy vriende na Portugal gedeporteer. Na die oorlog kon hulle nie na Suid Afrika terukeer nie omdat hulle van hoogverraad aangekla kon word, gevolglik het hulle vir twaalf jaar lang in verskeie Europese lande as bannelinge rondgeswerf voordat hulle uiteundelik na hul vaderland teruggekeer het.

 

 

 

Recently viewed

See more
PS3 God Of War Collection Volume II Classics HD Essentials / Brand New (Sealed)
New
R2,599.00 No bids
royal navy brass buttons , various manufacturers
Secondhand
R150.00
ETHIOPIA 1987 Simien Fox ULH SG 1373-9
Secondhand
R37.40 No bids
60% OFF
GERMANY BERLIN 1976, 13 May. HOCKEY WORLD CHAMPIONSHIP, single, UNH, CV +/-R 10.00 view scans
Secondhand
R4.00 R10.00

Customer ratings: 3 ratings

Puik
10 May 2018
Puik diens en produkte, vriendelike kommunikasie. Items baie goed verpak. Hoogs aan te beveel. 5 Ster verkoper. Baie dankie.
14 May 2018
As promised, fast delivery
21 May 2018